DARWIN AAN DIE KAAP 1836 Die HMS Beagle seil traag in in Tafelbaai en ná vyf jaar glimmer die dek en stink van poliep, plankton en jellievis, lê in balies eksemplare van die subtropiese oseaan; en bly kapt. FitzRoy in sy kajuit met sy logboek en die Skrif. Maar die jong man glip…
Tag: Darwin
Nini Bennett. Die digterlike en wetenskaplike kinematografie van Terrence Malick
Terrence Malick To be a poet in a destitute time means: to attend, singing, to the trace of the fugitive gods, a task that necessitates eschewing any functional role. The song of these singers is neither solicitation nor trade. – Martin Heidegger Die digter van Hollywood. Só word die filmmaker, Terrence Malick…