WH Auden het by geleentheid na die digter verwys as iemand wat hartstogtelik verlief is op taal (of woorde, dan). En ek skat dat dié siening in die algemeen wel waar is; daarom dat Kate Dempsey se oorsig van die Ierse digter, Mary O’Donoghue (foto), wat onlangs op Poetry International Web verskyn het, reeds met haar…