Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: David Briggs

Desmond Painter. David Briggs: orrel en improvisasie

8 March 20116 September 2013 By Versindaba

Op sy persoonlike webblad word David Briggs (geb. 1962) bekendgestel as “Organ Recitalist, Composer, Conductor and Improviser”. Hy is uitvoerende kunstenaar sowel as komponis, en sy gespierde, intense orrelspel en -komposisies laat ‘n mens soms wonder of hy as ‘n soort medium optree vir ‘n amalgamasie van Miles Davis, Jimi Hendrix, Fransz Liszt en JS Bach…  En in ‘n sekere…

Read More

Desmond Painter. Nog ‘n David Briggs gedig

14 September 20106 September 2013 By Versindaba

Ek het gister hier ‘n gedig van die jong Britse digter David Briggs geplaas. Hier is nog een van sy gedigte; ek vind dit nogal treffend:     Closed Systems The night wears stars; he wears his shirt unbuttoned. Badgers amble across floodplains towards him. Now, a thin tranche of moon, partial and blotted: a strange time for divining….

Read More

Desmond Painter. Een jaar later!

13 September 20106 September 2013 By Versindaba

Ek besef vanoggend dat ek my eerste bloginskrywing op hierdie webblad presies ‘n jaar gelede gemaak het. Wel, gelukkige verjaardag aan my blog! Dit was en bly werklik ‘n plesier om hier te skryf. Nie net het ek heelwat nuwe vriende gemaak nie (en vyande?), maar ook ‘n ruimte gevind waarin ek my passies, obsessies…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon