David Trinidad, ‘n Amerikaanse digter wat in 1953 gebore is en sedert sy debuut in 1981 al by die 15 solobundels gepubliseer het, fassineer my op die oomblik met sy gebruik van popkultuur verwysings. Wat my veral opval, is dat Trinidad dikwels nie op die (by nabetragting) belangrike momente en kultuurprodukte van ‘n era (dikwels die 1960s)…