Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (25) David Whyte. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz. Dan sou ek Dan sou ek word soos die malmens wat hardloop om die maan in die venster sien, die valk wat ek die afgrond sien afteken bokant die rivier. Ek sou…