Dawerende stiltes Caren Kearley Penskepsels dalk skryf my pen vandag meer leesbaar dalk vertaal sy ’n beter verstaan iets wat nie aan tyd gebonde is nie iets telepaties wat sy kan skryf net soos jy dit sou dink iets wat in die sfeer van gewone denke kan verdwaal …