Foto: Christopher Payne ’n Ruk terug delf ek diep in oer-uitgawes van De Kat en Insig (dié wat genadelose seleksie oorleef het deur die jare). Onthou die ou De Kat? Die De Kat van hope resensies, kortverhaalwedstryde (waarvan Koos Prinsloo byvoorbeeld die eerste prys aan toegeken is vir Die wond) en literêre onderhoude? Let wel:…