In die sfeer van literêre weblogs word De Papieren Man se Dirk Leyman en Hans Cottyn vir etlike jare al gereken as van die mees toonaangewende kommentators van letterkunde wêreldwyd. Trouens, verlede jaar is hul weblog hoeka bekroon met die gesogte Dutch Bloggie vir die beste letterkunde-blad in Nederland. Hartseernuus is egter dat hulle die…
Tag: De Papieren Man
De Papieren Man wen Dutch Bloggie
In gister se Nuuswekker kon ek net so in die verbygaan verwys na die Dutch Bloggie wat pas aan De Papieren Man toegeken is. Hulle het dié toekenning in die kategorie Beste Literatuur Weblog verwerf. Hierdie prys, wat in 2008 deur De Contrabas gewen is, is die belangrikste Nederlandse prys vir weblogs. Merel Roze, die…