Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: De Waal Venter gedigte

De Waal Venter. Het jy ‘n maan

3 December 2018 By Versindaba

Het jy ’n maan?   Het jy ’n maan? ’n Ronde een met die reeks oranjes en gele van ’n ryp appelkoos, die onsigbare donsigheid van ’n heuningby se bors. Het jy ’n maan wat ou liedjies neurie, gesandsuiker op die bodem van jou geheue, wat glimlag sonder om ’n mond te trek, en waatlemoen…

Read More

De Waal Venter. Gedigte oor sterflikheid en verganklikheid

22 October 2018 By Versindaba

Skaakmat . Elke keer as ek skuif verander die spel. Partykeer minimaal lyk dit. Ander kere katastrofaal blykbaar. Partykeer voordelig, hoop mens. . Nouja, my opponent is Swart, Die Skadu sigself, waar Lewe nie is nie, die ongesiene Teenstander van die Bewussyn. . Elke keer as ek skuif vorder ek verder in Swart se gebied,…

Read More

De Waal Venter. Beginnend by die begin

16 October 2017 By Versindaba

Beginnend by die begin   Sy gedagtes het eienaardige vorms, en party van hulle pas netjies in mekaar soos drie-dimensionele legkaartstukke, molekules wat geure oordra en knus pas in die vorms van die regte senu-eindpunte in die slymvlies van die neus.   Een besondere gedagte kom nogal dikwels voor. Dit is naastenby gevorm soos ’n…

Read More

De Waal Venter. Landskappe

26 March 201723 March 2017 By Versindaba

Landskappe   Wolke leun ondertoe, rus hulle sagte borste en mae op die berg se benige rug.   Sewe en veertig bome staan in ’n ry in die bruinvloeiende veld; staan en staar na die melkerige lug, staan en staan.   Die koue Atlantiese Oseaan stoei bors teen bors met die warm Indiese Oseaan by…

Read More

De Waal Venter. Naastenby 1948 jaar na die geboorte van Christus

3 February 20173 February 2017 By Versindaba

Naastenby 1948 jaar na die geboorte van Christus   Dis donker in die huis. Die grootmense praat dinge wat net hulle verstaan. Ouma loop van kamer na kamer geharnas in haar blommetjie-patroon voorskoot.   Oom Daaf hou sy glas met die bruin goed daarin in sy hand. Hy hou daarvan om dit vol te maak….

Read More

De Waal Venter. Karl Jung ervaar sy psige as ’n seekoei.

4 October 20164 October 2016 By Versindaba

Karl Jung ervaar sy psige as ’n seekoei   Die seekoei van sy psige bars deur die oppervlak, blaas stomende asem uit wydoop neusgate, beur uit die water en trap swaarlywig die riete in. . Onder die water het hy gesweef, danserig op die tone voortbeweeg; die gewig van die buitewêreld was nie daar nie….

Read More

De Waal Venter. L’apres midi d’un faune sans cellulaire

24 February 201615 August 2017 By Versindaba

L’apres midi d’un faune sans cellulaire   Dit kan kinders wees, die stemme van kinders êrens tussen die bome. Vlieënde insekte met indrukwekkende name flits deur ligtonnels wat afgebeur het deur die takke. ’n Skaterlag, of is dit angs, woede of pyn? Dit kan kinders wees, ek glo nie dit is voëls wat een van…

Read More

G.Brits. De Waal Venter, digter: ‘n Waardering, 2007 – 2015

10 February 201612 February 2016 By Versindaba

De Waal Venter, digter: ‘n Waardering 2007 – 2015 Deur dr. G. Brits. (Dr. Gert Brits is ’n wetenskaplike met ’n belangstelling in die kunste) Opsomming Die Suid-Afrikaanse digter de Waal Venter se latere deel van sy oeuvre, in Afrikaans en Engels, hoofsaaklik self- en blog gepubliseer, word waardeer. Sy belangrike werk in Engels word…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon