Vandag is boordensvol Vertalings uit die werk van Pablo Neruda deur De Waal Venter Die Spaanse digter Pablo Neruda is ’n reus op die verhoog van die wêreldletterkunde. De Waal Venter, Afrikaanse digter en skrywer, bring met hierdie wye keuse van vertalings die sorgsame en elementele wêreld van Neruda met groot toewyding aan die…