Vissers van Woorde Willem de Swyger Vissers van Woorde is Willem de Swyger se debuutbundel, hoewel hy nie ‘n onbekende in die literêre bedryf is nie. Vissers van woorde bevat 60 gedigte en handel oor verskeie temas soos geloof, verlies, waardering vir sy ma, die liefde vir sy taal, Afrikaans en vele meer….
Tag: debuutbundel
Nuwe bundel. Hennie Meyer: Winkel van wanklanke
Hennie Meyer Winkel van wanklanke Winkel van wanklanke is ’n versameling konkrete poësie – gedigte wat die grense van die gedig as teks en as visuele kunsobjek ophef. Dit is ’n versameling (“’n winkel”) van gedigte, maar is terselfdertyd een kunswerk met onderstaande komponente of bewegings wat tot die geheel bydra. Dit word gedeeltelik in…
Nuwe bundel. Ryan Pedro: Pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro Pienk ceramic-hondjies In Ryan Pedro se debuutbundel kom ’n sterk nuwe stem aan die woord in roerende gedigte wat dikwels uit die oogpunt van ’n bruin seun op ’n plattelandse dorp aangebied word. Die kompleksiteite van identiteit, ras, klas en opvoeding word ondersoek deur dié seun se beweging tussen verskillende wêrelde binne…