Dit voel soos ‘n hergeboorte: die voorgraadse lesings is verby, die merkwerk is gedoen, die predikaatpunte is op die sisteem gelaai… Skielik is dit weer moontlik om die dae sinvol te beplan, om tyd te maak vir dinge soos lees. Ek lees Fanon vir ‘n referaat wat ek volgende maand by ‘n teoretiese sielkunde kongres in Griekeland…