Bela-en-die-rus skiet om raak te skiet, kêrels – skiet die gepeupel uit hulle uit. spetter die bloed in die strate van onskuld want strate sonder bloed is nie interessant genoeg vir honde aan leitoue nie. kýk hoe ontplof hy in spatsels bloed. dis mooi, né. dis ʼn mooi rooi wat ons vir…