Ai, mense, vanoggend trek my gemoed omtrent met ‘n punt noordwaarts, want vanaand om 19:30 vind daar iets besonders plaas in Wits se Downstairs Theatre: ‘n Bekgeveg / Poetry Slam wat ‘n mens omtrent laat watertand … Dié Bekgeveg, wat deur die Wits School of Literature and Language Studies en The Weekender aangebied word, is…