My vorige inskrywing op hierdie blog het gehandel oor die Amerikaanse digter en skrywer Dennis Cooper. Benewens sy eie skryfwerk is Cooper ook bekend vir die tydskrif Little Caeser. Dit word op Cooper se webblad beskryf as ‘n “literary journal with an anarchist, punk rock spirit.” “From its humble beginnings as a skinny, low-tech zine dominated by poetry,…
Tag: Dennis Cooper
Desmond Painter. Dennis Cooper en Johann de Lange?
Ek kom gister toevallig af op ‘n gedig van die Amerikaanse digter en skrywer Dennis Cooper (geb. 1953). Tematies herinner die gedig my nogal sterk aan Johann de Lange se treffende gedigte, uit die laat ’80s en vroeë ’90s veral, oor ‘cruising’ en anononieme seks. Cooper is op ‘n stadium beskou as ‘n verteenwoordiger van…