Dies Bildnis ist bezaubernd schön: Deon van der Walt Die stem, soos die woord, word nooit doodgemaak nie. Vanaand, soveel jare na jou afreis, klink jou stem steeds hélder op. Asof jy roep na ons, vir begryp en navraag oor jou ontydige dood. Dit was vadermoord, …