Matthias Claudius (1740 – 1815). Vertaling in Afrikaans
Tuesday, April 14th, 2020
Matthias Claudius. Vertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall
Der Tod und das Mädchen
Das Mädchen Vorüber! Ach, vorüber! Geh wilder Knochenmann! Ich bin noch jung, geh lieber! Und rühre mich nicht an.
Der Tod Gib deine Hand, Du schön und zart Gebild! Bin Freund, und komme nicht, zu strafen. Sey gutes Muths! ich bin nicht wild, Sollst sanft in meinen Armen schlafen!
|
Die Dood en die Meisie
Die Meisie Verby! Verby! Gaan verder! Loop, kwaai gebeenteman! Ek is nog jonk, gaan eerder! En raak my tog nie aan.
Die Dood Gee my jou hand, gestalte teer en fraai! Ek kom as vriend, nie om te skaad. Hou goeie moed! Ek is nie kwaai, en jy gaan sag in my arms slaap!
|