Toespraak gelewer by die bekendstelling van die heruitgawe van “Deur die oog van ‘n naald” Dr Mathews Phosa Stellenbosch: 14 September 2009 Seremoniemeester, sprekers, belangrike mense, vriende en gaste: Baie dankie vir al die vriendelike woorde vanaand, en baie dankie vir almal wie die moeite gedoen het om die oomblik saam met…
Tag: Deur die oog van ‘n naald
Lucebert se toespraak gevind
“Geachte aanwezigen – Hier sta ik … in een opvallend schuchtere houding voor U … omdat ik uiters verlegen ben met de taak die voor vanavond op mijn schouders rust. Ik heb nl. bij u in te leiden een groep jonge dichters die de pretentie heeft de Nederlandse literatuur te vernieuwen.” So het Lucebert sy…
Onderhoud: Mathews Phosa
Die skerp punt van die spies Mathews Phosa in gesprek met Louis Esterhuizen Nakedi Mathews Phosa is op 1 September 1952 op Nelspruit gebore. Hy het aan die Universiteit van die Noorde in die regte gestudeer en in 1981 ‘n regspraktyk op Nelspruit geopen. In 1985 het hy die land verlaat, en in 1986…