Slimwees is goed en wel en ’n gemaklike lewe na te strewe, maar ek wil ’n lansie breek vir sukkel. Dis nie dat ek heeltemal glo aan “niks wat die moeite werd is, is maklik nie”. So eenvoudig is dit nie, want wat dan van “die beste dinge in die lewe is verniet”? Die idee…