Salvia Ockhuis, wenner van die Afrikaans-kategorie saam met Carl van der Riet, uitvoerende hoof van AVBOB Die 11 wenners van die 2024-AVBOB-Poësiekompetisie wat elk van Suid-Afrika se amptelike geskrewe tale verteenwoordig, is op Woensdag 18 September 2024 stylvol gehuldig tydens die AVBOB-Poësie-galadinee by die Pretoria-buiteklub. Hierdie geleentheid het die land se ryk kulturele…
Tag: Diana Ferrus
Digtersprofiel: Diana Ferrus
Diana Ferrus is in Worcester in die Wes Kaap gebore. Sy voltooi haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Esselenpark. Sy begin in 1973 aan die Universiteit van Weskaapland studeer, maar gaan werk nadat die universiteit sluit. Sy begin deeltyds studeer en behaal ’n honneursgraad in Vrouestudies. Haar eerste verhaal, Die Kind word in 1994 in Die Suid-Afrikaan gepubliseer. Sy…
Selwyn Milborrow. die vrede kom later
die vrede kom later (vir Diana Ferrus*) beroof van die hamer in sy hand en die koestering van sy kroos só moes hy sonder vertroosting tussen skrapnel en tenks soek na skuiling maar sy droom was nie verlore want die vetes van die verlede lê vergete tussen geroeste gewere die…
AVBOB “Ek wou nog sê”: Skakels na die hele reeks
Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N Skakels na spesifieke episodes: Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…
Gedigte vir Breyten Breytenbach: 16 September 2019
Breyten Breytenbach.”Pensief” Grafika, DWV Vir Breyten Breytenbach met sy 80ste verjaarsdag op 16 September 2019 Liewe Breyten, hiermee wens Versindaba jou geluk met die vername jarigheid vandag. Uit verskillende oorde het ons ʼn paar bydraes vir jou versamel (alfabeties vlgs van) as ʼn gebaar van waardering deur jou mededigters en ook om hopelik ʼn bietjie…
Oortjies net-net bo die water
Na die afgelope Woordfees begin ek so stadigaan weer my kop bo water lig – my oortjies steek net-net uit. Louis en Marlise het seker al moed opgegee met my omdat ek die afgelope twee maande so stil was. Ek is jammer daaroor, liewe webmeester en webmeesteres. Ons is besig om die…