Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Dichter des Vaderlands

Louis Esterhuizen. Charles Ducal ingehuldig as Belgiese Dichter des Vaderlands

30 January 2014 By Versindaba

Gister is Charles Ducal (foto) as België se eerste amptelike Dichter des Vaderlands ingehuldig. Hierdie stap volg natuurlik in die spore van die Nederlandse voorbeeld en het as oogmerk om al drie amptelike Belgiese tale te bedien. Die idee is dat die Vlaamssprekende Ducal na sy tweejaardienstermyn deur ‘n Franssprekende digter opgevolg sal word. Volgens…

Read More

Annemarie van Niekerk. Dichter des Vaderlands

1 February 201310 February 2020 By admin

Anne Vegter/ Foto Roger Cremers   As mens jou land verlaat vir ’n ander een, soos wat ek byna ʼn dekade gelede gedoen het, en jy moet jou eie bed onder ’n vreemde vlag of boom of embleem of lied opmaak, voel jy maar bedremmeld. Met nie een van die nasionale tekens van identiteit kan…

Read More

Louis Esterhuizen. Nederland op soek na hul volgende Vaderlandsdigter

4 December 201220 November 2012 By Versindaba

In Nederland het hulle nou reeds weer begin met die benoeming van hul volgende Dichter des Vaderlands wat op 31 Januarie 2013 tydens die Gedichtendag-vieringe ingehuldig sal word. Dit sal die vierde Vaderlandsdigter wees. Met die nuwe aanwysing word daar egter drasties afgewyk van die proses wat aan Ramsey Nasr dié gesogte benoeming sedert 2009…

Read More

Louis Esterhuizen. Ramsey Nasr beoog projek om gedigte te verfilm

2 November 201220 November 2012 By Versindaba

  Volgens ‘n berig op Poetry International beoog Ramsey Nasr (foto), die huidige Dichter des Vaderland in Nederland, ‘n besonderse projek om die klassieke digkuns onder veral die jonger lesers te populariseer. Hy wil naamlik 20 verse uit die Nederlandse poësie-skatkis opdiep en verfilm; met die hoop dat dié films veral vir gebruik in skole…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Wenners van die kompetisie: “Die gees van die avontuur”
  • Stefanus S. Vivier. Reisiger
  • Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon