DIE 2018 INGRID JONKER-PRYS VIR ENGELSE POËSIE Die Ingrid Jonker-pryskomitee nooi uitgewers of selfgepubliseerde digters uit om voorleggings te doen vir die Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie van 2018. Drie eksemplare van enige Engelse debuut-digbundel wat in die jare 2016 en 2017 verskyn het en volgens die reglement vir die Ingrid Jonker-prys in aanmerking kom,…