Die Afrikaanse Wikipedia ‘’Die onderliggende doelstelling van Wikipedia is dat elke persoon die reg het tot inligting in sy eie taal. Uiteraard is die wêreldwye web ‘n ongelooflike gereedskapstuk om hierdie doelwit moontlik te maak. Die Afrikaanse Wikipedia is reeds 10 jaar oud, was die 15de wat gestig was, en is nou die 80ste gelys…