Louis Esterhuizen gesels oor sy digbundel Die afwesigheid van berge, met Francois Smith 1. Die afwesigheid van berge is jou tiende bundel, Louis, en dit lyk sommer met ’n eerste oogopslag na ’n waterskeidingsbundel. Vormlik het jy iets nuuts aangepak, nie net in jou eie oeuvre nie, maar ek dink in die Afrikaanse digkuns….