Die anatomie van reis Footfalls echo in the memory Down the passage which we did not take. T.S. Eliot Elke digter het ‘n indeks ‘n plattegrond of kaart. In elke stad is daar ‘n katedraal, ‘n kerkhof, bushaltes, soms ‘n hawe, hotelle – en ander merkers vir die besoeker voor ‘n monument…