Blogfokus Evette Weyers Hierdie blog wat beide visuele en woordbeelde aanspreek, is tergend interessant. Ek is gulsig en wil eers oor ‘n boek en daarna oor ‘n bepaalde gedig praat as van my gunsteling visuele digbeelde. Maar eerstens iets oor beelde. Die krag van visuele beeld en woordbeeld is onteenseglik. Dink aan die twee foto’s…
Tag: Die beeldgedig
Die beeldgedig in Afrikaans
INDEKS : DIE BEELDGEDIG IN AFRIKAANS Hierdie indeks lewer oorvloedig bewys dat die wisselwerking tussen gedig & visuele kunswerk in die Afrikaanse digkuns ‘n goed gevestigde tradisie is. Ons wil digters & lesers nooi om hulle ontdekkings aan te stuur na versindaba sodat hierdie lys verder uitgebrei & opgedateer kan word. Kyk ook na die visualisering van die Beeldgedig in Afrikaans hier….