Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: die beginsel van stof

Amanda Lourens. 16 September: Die mooiste van die hier

16 September 2011 By Versindaba

Lank gelede, ek dink nog op skool, het ek kennis gemaak met die storie van die gruwelike vretende fascistiese pampoen, gekoop vir die man in die verhaal se “verjaardag die sestiende september”. Ek het maar min verstaan en sentimenteel ontsteld geraak oor die dogtertjielose skoene wat oorgebly het na die pampoen se vraatsugtige ekskursie.  Tog…

Read More

Resensie: die beginsel van stof (Breyten Breytenbach)

22 March 201114 January 2020 By Versindaba

die beginsel van stof (laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge). Breyten Breytenbach. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5221-1. Prys: R170. 181 bladsye. Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout   Breyten Breytenbach se “laat-verse” val soos skuinslig deur halfoop blindings: intiem en innig syfer woorde in- en oormekaar, sydelings word poësie gemaak. Beelde swerm soos “sprinkaanskaduwees” in gedempte lig; “aandtekeninge” wemel van…

Read More

Pieter Odendaal. “elke slag as jy my lees bly daar iets minder van my oor” – Breyten se nuwe bundel

22 February 201120 July 2024 By admin

weglêbrief vir gedig Liewe gedig, bly by my. Moet my nie nou so na aan die einde In die steek laat nie. Ons kom al baie stories saam Oor jare en getye, deur lande en landskappe en liefdes En geheime kamers waar galge getroon het, Van die een masker na die ander Apestreek of apostroof…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)
  • Resensie: I wish I’d said…Vol. 7 (Johann de Lange & Stanley Madonsela, Reds.)
  • Pirow Bekker. Besoek van Basilikat

Nuutste bydraes

  • Jacobus Moller. Mensie klein
  • PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2025
  • Andrea Sieberhagen. Ontsnapping
  • Joan Hambidge. Die oog wat hoor; die oor wat sien
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste kommentaar

  1. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping12 August 2025

    Hierdie gedig neem jou letterlik saam op die reis van ontsnapping: fisies, emosioneel én geestelik. Dis só relevant om hedendaagse…

  2. Bernard Odendaal on Meyer van Rensburg. Avontuur-vlugte12 August 2025

    Genietlik, Meyer!

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Kurt Tucholsky (1890-1935)7 August 2025

    Tucholsky, van Duits-Joodse afkoms, se dikwels satiriese skryfwerk is deur die Nazi’s as “on-Duits” afgemaak, en sy boeke is verbrand.…

  4. Joan Hambidge on Hendrik J. Botha. Teen sononder5 August 2025

    Hartgrypend.

  5. Bernard Odendaal on Pirow Bekker (1935–2025) sterf1 August 2025

    Een van baie Pirow Bekker-gedigte wat my met genoeë laat bly lees aan sy werk. Joan het ook reg wat…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon