post scriptum Jan Swanepoel my lief, jy wat die naaste is aan my, laat my tog in my skemer ten slotte dit bely: sonder jou aanraking bly liefhê grieks vir my. Met ’n klassieke beheersing skryf Jan Swanepoel in die toonaard van Catullus elegieë oor geliefdes en die land wat hy haat…