Hilda Smits gesels oor haar debuutbundel, die bome reusagtig soos ons was, met René Bohnen. . Hilda, baie geluk met jou debuutbundel, wat beskryf word as eerlik, ondersoekend en onderliggend melankolies. Die bundel “voel” soos ‘n foto van ‘n droom en die leser vermoed met die eerste gedig reeds dat vrye assosiasie met ʼn…
Tag: die bome reusagtig soos ons was hilda smits
Nuwe publikasie: die bome reusagtig soos ons was (Hilda Smits)
die bome reusagtig soos ons was hilda smits Hierdie verrassende debuutbundel is een van die eerlikste sienings in Afrikaans van die werklikheid van die emigrant of expat wat Suid-Afrika verlaat het, maar nog steeds worstel met identiteit in ’n nuwe omgewing. Die kinderjare van die digter word byna deurlopend gekontrasteer met haar nuwe lewe in…