In roman- en filmkuns word die letterkundeprofessor uitgebeeld as ’n komplekse en gekwelde karakter, dikwels met ’n skadukant. Die wetenskapprofessor weer, tree op as die boodskapper van onheil. Hy wil die wêreld waarsku teen die een of ander naderende apokalips soos byvoorbeeld ’n asteroïede wat die aarde gaan tref. ’n Mens dink…