Martjie Bosman in gesprek met WJ (Bill) Henderson oor Die Geleerde Digter band 1–3 [1] Bill, jy het ’n indrukwekkende akademiese loopbaan in Suid-Afrika gehad en het in Suid-Afrika en die buiteland erkenning gekry, met talle navorsingstoekennings en artikels wat in gesiene internasionale tydskrifte gepubliseer is. Jy is erepresident van die Suid-Afrikaanse Klassieke…