National Geographic het laat in 2013 die program Forever Young: The Fountain of Youth uitgesaai. Ene Yogi Zen deel hierin sy wonderkuur vir ’n ewige jeug – naamlik die drink van jou eie urine. Hierdie geheim verkoop hy ook in besonderhede tydens werksessies vir liggelowiges wat hy in sy “sentrum” in Amerika stelselmatig oorreed om…