Die H. Abba Josef (4de eeu n.C.) Kompleet soos ‘n vaal en kopergeel kokerboom tussen die kattekruid, kankerbos en kanniedood hom kranig teen ‘n klipkop by Kamieskroon strek en verruk met tak en blaar na die uitspansel reik, tas jou sinne wyd na die kleed, die heilsame soom, van Hóm wat wandel wanneer…