“En slegs ‘dit’ is die ‘gedig’. Kyk na die dit wat op die vel papier groei (die swam, die parasiet)” – Breyten Breytenbach Inleidende opmerkings met betrekking tot NP Van Wyk Louw se Tristia Die digter besluit om iets te maak en dan word daar in die skeppingsdaad iets vrygestel wat groter is…