Die jaar toe pa … deur Hannes Visser. (Naledi, ISBN 978-1-928426-07-3) Resensent: Amanda Lourens Hannes Visser, van wie ses gedigte in Nuwe Stemme 6 verskyn het, se solodebuut met die ongewone (en prikkelende) titel Die jaar toe pa … is een van daardie bundels wat jou ineens laat regop sit daar waar jy jou ook…
Tag: die jaar toe pa… Hannes Visser
Nuwe publikasie: die jaar toe pa… (Hannes Visser)
. Die jaar toe Pa … Hannes Visser Dit is die jaar 1967. ‘n Tienjarige seun in ‘n disfunksionele mynwerkershuis op die Wesrand is aan die woord. Met gestroopte verse vertel hy van die mense wat instaan en help om sin te gee aan wat om hom gebeur. Deur hierdie gedigte ervaar die leser die…