Sekerlik almal besit ʼn “troon”. ʼn Rukkie gelede, terwyl ek vertoef op die” troon” (‘n heerlike plek om te vertoef), blaai ek deur my skoonma se ou tydskrifte. Daar lees ek dat jy ʼn woord uit die WAT (Woordeboek van Afrikaanse Taal- is dit dalk dieselfde boek voorheen bekend as die HAT?) kan borg, wat…