Ek het nie besef, toe dit begin gebeur het, dat ek tot die digkuns verlei word nie… As ek het, het ek dalk beter weerstand gebied! Maar nee, ek was jonk, ek was weerloos, en ek het nie van beter geweet nie. Dit het alles met musiek begin – eers (in chronologies orde) Anton Goosen,…