1 En die sixpack skree: Kom hier! Kom hier! Kom hier! 2 Hy ry weer huis toe. Met Empireweg tot in Louis Bothalaan. Skuins deur Hillbrow. Draai by Yeoville in. Met Ecksteinstraat verby Sacred Heart College. Dan in Kloofstraat af tot by die woonstel. Hy luister na Battery 9 se “Kom hier!” 3 ek sien…
Tag: Die man met die dertien kinders
Andries Bezuidenhout. Ons ouers se melankolie
Dis so koud in die woonstel dat ek in die bed sit en lees. Ek lees verlede week weer Harry Kalmer se X-Ray Visagie en die vingers van God, asook Die man met die dertien kinders. Ek dink laasgenoemde bly Harry se beste boek. Dis ʼn storie met soveel menslikheid en diepte. Dit boul my…