Twee dae, twee bundels. Die meeste sterre is lankal dood (2020) deur Johann de Lange en Bientang (2020) deur Jolyn Phillips. Een gedagte: wat ‘n uitsonderlike oesjaar het die Afrikaanse poësie nie in 2020 opgelewer nie? Albei bundels het by Human & Rousseau verskyn en is keurig uitgegee. Tog is dit twee uiteenlopende bundels. De Lange se…
Tag: Die meeste sterre is lankal dood
Nuwe bundel. Johann de Lange: Die meeste sterre is lankal dood
Johann de Lange Die meeste sterre is lankal dood Die meeste sterre is lankal dood is die bekroonde digter Johann de Lange se dertiende bundel. Dit bestaan uit ses afdelings, deurgaans gewy aan vlietende oomblikke vasgevang in ‘n vers (‘om met woorde die onsegbare te sê’). Die bundel het ‘n elegiese toonaard, en word oorheers…