DIE MORUTI Die klein moruti met die horrelvoet het sy eie motor en dra ’n swart pak; sy vrou in damas groet beleefd. Pa wys hulle die melkskuur en uit die strooise op die plaas kom vanmiddag ’n gemeente, kom in hulle beste klere en ruik na Sunlight-seep, Dubbin, kom na die skuur…