die na-dood (die singende hand se oggendboek-hierinneringe) Breyten Breytenbach (Human & Rousseau, 2016) Resensent: Tom Gouws 1. Ek het laas in 1993 ‘n digbundel van Breyten Breytenbach geresenseer, indertyd nege landskappe van ons tye bemaak aan ‘n beminde. Van hierdie teks het ek begin deur te sê: “Selde in enige taal verskyn ‘n bundel soos…
Tag: Die na-dood Breyten Breytenbach
Nuwe publikasie: Die na-dood (Breyten Breytenbach)
Die na-dood Breyten Breytenbach In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir Breytenbach ook Dina Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter…