PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog Die derde sluitingsdatum vir befondsingsaansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat daarop gemik is om die vertaling en buitelandse publikasie van Afrikaanse werke te bevorder, is in November verstreke en het verskeie verdienstelike aansoeke opgelewer. Te danke aan die ruim finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys…
Tag: Die PEN Afrikaans Vertaalfonds
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak Die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds het een sentrale doelstelling: om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak. Internasionale aansien vir ons skrywers bevorder die statuur van die Afrikaanse letterkunde as…