Soggens maar veral saans sit sy in die eensame hoek met oë deurentyd op die breinaalde gerig waar is jou getroue volgeling, die vrou wat truie brei vra die Engel as hy die Meester in die maanlig ontmoet hoort iewers te wees, besig met haar winterstaak van reis met die karavane…