Ek vra by die Kolonnade. Nee, sê die mense, ons weet nie, ons kyk “Liefling” vandag. Ek vra by die Uitkyk Vleismark. Nee, sê die mense, ons weet nie, ons luister Radio Pretoria vandag. Ek vra by die Grove. Nee, sê die mense, ons weet nie, ons shop vir lounge suites vandag. Ek vra by…