Resensie: Gilbert Gibson – Die sin van die hut. (Human & Rousseau, 2017) Resensent: Louise Viljoen . Sedert die verskyning van sy eerste digbundel Boomplaats in 2005 het Gilbert Gibson ’n unieke en eiesoortige digterlike stem ontwikkel, een waarin die logika van drome, stilte en gevoel eerder as die rasionale oorheers. Kyk ‘n mens terug…
Tag: Die sin van die hut Gilbert Gibson
Nuwe publikasie: Die sin van die hut (Gilbert Gibson)
Die sin van die hut Gilbert Gibson Weer eens ’n verrassende, andersoortige digbundel deur dié talentvolle en bekroonde digter van die Vrystaat. Gibson is reeds bekend vir die wyse waarop hy taal ondermyn, selfs benadeel, en so nuwe betekenisse herskep/ontdek. Die bundel bevat baie liriese oomblikke tydens hierdie ontdekkingstog. Die hut bied net soos die…
