Kyk, as jy ʼn kopknik van Adriaan Brand kry, moet jy iets reg doen. Adriaan is natuurlik ex-trompet- en klawerspeler van die Springbok Nude Girls. Hy neem gereeld saam met Schalk Joubert aan gedigtegoeters deel. Hy’t ook die musiek vir die produksie van Willem Anker se “Sakrament” gemaak. Toe ek hom laas gesien het, was…