Susan Sontag I In sy antologie oor mediese poësie, Poetry in Medicine bring Michael Salcman gedigte uit verskeie invalshoeke ten opsigte van mediese kondisies byeen. Salcman is ’n bekende Amerikaanse digter en medikus en wat in die Afrikaanse poësie bekend sou staan as sogenaamde “digtende dokter”. Afgesien van ’n ruim en boeiende versameling…
Tag: Die waarheid oor duiwe
Alwyn Roux. Die ongenaakbare fladdering van duiwe
Op 27 Mei 2020 ontvang ek ‘n getekende kopie van Gisela Ullyatt se Die waarheid oor duiwe (Protea Boekhuis, 2020). Voorin skryf die digter: “Vir Alwyn. Mag jou eie duiwe losgelaat word een van die dae. Mag ‘n paar gedigte tot jou spreek in hierdie bundel. Duif-groete Gisela”. Dit laat my dink: as gedigte dan…
Breyten Breytenbach. 5-uur
5-uur (vir Gisela Ullyatt, en met Daniël Hugo se helder resensie van haar bundel in gedagte) dag breek niewers hier objekte tot heuwels en wolke en ook in intieme skemer selfs woorde kry omvang en gewig geleidelik …
Onderhoud met Gisela Ullyatt (Die waarheid oor duiwe)
René Bohnen gesels met Gisela Ullyatt oor haar debuut, Die waarheid oor duiwe RB: Gisela, hartlik geluk met jou pragtige debuut, Die waarheid oor duiwe. Die bundel is ontroerend en uiteindelik ook ontredderend. Ek het gedwonge gevoel om sleutelbegrippe breedvoerig na te slaan. Die soekresultate gaan my nog lank laat wakker lê. Die mees ontstellende…