die weerlig is die naglug vol met lokaas kom ek na jou toe waar jy in die skadu van ‘n bosvy lê verdoesel teen korsmos en gevlokte rots kom nader, wilde maat kom maar nader teen alle eeue van beskawing in dat jy kan sien die waterlelies van my oop hande koud en…