GHASEL-SKRYFKOMPETISIE Ter herdenking aan Jaläl al-Dïn Rumï (30 September 1207 – 17 Desember 1273) se invloed op die letterkunde nooi ons alle belangstellende digters uit om ‘n maksimum van twee ghaselle in te skryf vir ‘n kompetisie. Die tien beste inskrywings sal elk ‘n kopie van Rumi: Liefdesverse en aanhalings ontvang. Die beste inskrywing…