Om een of ander perverse rede is daar min dinge wat my so opgewonde maak soos ʼn stowwerige argief. Dis seker maar die akademikus in my. Verlede week het ek en Irma ʼn draai gaan gooi by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein. Irma sê die gebou is pragtig gerestoureer en…